Nuwe ontwikkelings

 

 
     
 

Na heelwat versoeke gaan ek 'n groep van Walters stories publiseer. Die onderstannnde lys is amper voltooi en sal eersdaags verskyn. EK verneem graag lekker Walters- kontrei stories om hier te plaas . Volle erkenning sal gegee word. Ek doen dit maar net vir ons nageslag

 

In voorbereiding

  • Die togryer

  • Oupa vertel

  • Die slag van Tobruk

  • Agterbaai se mense

  • Altydgedacht

 

Vriendelike Groete

Nico Walters