Hierdie WEB-tuiste word opgedra  aan die  stamvader  van  die Afrikaner-Walterse in Suider Afrika, Samuel Walter(s) van Pressburg.  Die navorsing is nie volledig nie en sal aangevul soos nuwe inligting bekom word.  Enige bydrae en korreksies word verwelkom.  

 

This WEB site contains the South African history and Genealogy of Samuel Walter(s) of Pressburg. This site is now partly available in English and will be further updated  The research is ongoing and the data is incomplete. Please contact me with additions, omissions and errors.

 
         
 
Samuel Walters word groot in  Pressburg (Vandag Bratislawa). As jong man in die 1680's  het hy baie deur hierdie toring  geloop.  

 

Samuel Walters grew up in  Pressburg (Today Bratislava) As young  man in the 1680's  he have passed many times underneath this tower.  
 

Walters Diaspora en Familie-Boek

NM Walters

 

Die Walterse van Agterbaai

AP Walters

 

Navorser/Web-eienaaar:  Nicolaas Walters

Researcher/Web owner: Nicolaas Walters

 

Contact/Kontak

 
Nuut/New  
Die Walterse van die Agterbaai AP Walters  
Boedel Inventaris van ons Stammoeder