Die Walterse van die Agterbaai

A.P. Walters

 

 

Die boek vertel die storie van pionier-ouer, Matthys Michielse Walters, sy pioniersplaas Waterklip naby Vredenburg asook sy nageslag.

 

Matthys Michielse, is in 1804 in die Malmesbury-distrik gebore. Hy word groot op die bekende plaas Bakenfontein wat vandag nog aan die Walters-nageslag behoort. Hy was van die Stephanus-tak  en 'n vyfde generasie seun van stamvader Samuel Walters. Sy nageslag vorm ongeveer 28% van al die Afrikaner-Walterse in Suid Afrika.

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Voorskou/Pre-View

 

Adriaan Pienaar Walters

 

Laai die volgende uittreksel af vir meer inligting rakende die agtergrond en inhoud van die boek.

 

Download the following section for more information regarding the background and contents:

 

Druk hier vir Voorwoord, Inleiding en Hoofstuk 1.

 

 

Die outeur Adriaan Pienaar Walters is gebore op 25 September 1946 te Vredenburg. Sy skoolopleiding ontvang hy aan die Hoėrskool Vredenburg en Hoėr Landbouskool Boland. Hy was werksaam by die Landbank, waarna hy in die Strand afgetree het. Na aanleiding van sy kleinneef Nicolaas Walters se boek oor die Walters-familie, het hy “Die Walterse van die Agterbaai” begin navors.

 

 

 

 

 

 

 

Koste en bestellings

Die Walterse van die Agterbaai is beskikbaar    teen R 130 per boek. Posgeld is R 30 vir gewone pos en R 50 vir een-dag toonbank tot toonbank aflewering.  Kontak Pienaar Walters vir  meer inligting, bestellings en betaling reėlings. Die eerste opgawe is reeds uitverkoop.

 

Pienaar Walters 021 8533010    

 E-mail brendawalters@telkomsa.net

 

Cost and orders

 

This  Walters  book is available for R 130 per book. Postage is R 30 for normal mail and R 50 for one day counter to counter delivery. Please contact Pienaar Walters  to place an order and to arrange payment. Please note that the book is in Afrikaans.

 

Pienaar Walters 021 8533010    

 E-mail brendawalters@telkomsa.net