Walters-Boek/Book

 

 

Die boek beskryf die historiese konteks waarin die Walters nageslagte geleef het, vanaf Pressburg in Slowakia waar die Stamvader, Samuel Walters, gebore was in 1673, sy vaart op die Assendelft vanaf Nederland tot Kaapstad in 1695 en die verspreiding van sy nasate tot en met die agste generasie.  Die geslagregister (tot en met die 11 de generasie) word op hierdie WEB-Tuiste getoon.

 

The Book describes the  historical context in which  Samuel Walters and  his descendants lived, starting at Pressburg in Slovakia where he was born  1673, his voyage on the Assendelft from the Netherlands to Cape Town in 1695 and the distribution of his descendants up to the eight generation. Please note that the book is in Afrikaans. An abridged translation will be available later. The  family tree (up to the 11 generation) is  available on this WEB site .

 

 

 

 

 

 

 

Voorskou/Pre-View

 

Walters- Boek wen 'n toekenning !

 

Laai die volgende gedeeltes af om meer inligting rakende die agtergrond en inhoud van die boek/ Download the following section for more inforamtion regarding the background and contents:

 

Die Walters- boek het die Margeret Cairns toekenning vir genealogie verkry in 2006.

 

The Walters book received the Margeret Cairns award for genealogy in 2006.

 

 

 

 

 

 

 

Koste en bestellings

Die Walters Familie-Boek is beskibaar vanaf 1 Januarie  2006 teen R 250 per boek. Posgeld is R 15 vir gewone pos en R 30 vir een dag toonbank tot toonbank aflewering.  Kontak my vir meer inligting, bestellings en betaling reelings.

 

Nico Walters:  Sel 0824487789    

 E-mail nico@waltersfamilie.co.za

 

Cost and orders

 

The Walters family book is available for R 250 per book. Postage is R 15 for normal mail and R 30 for one day counter to counter delivery. Please contact me to place an order and to arrange payment. Please note that the book is in Afrikaans. An abridged translation will be available later.

 

Nico Walters:  Cel 0824487789     

 E-mail nico@waltersfamilie.co.za